• Tuis
  • Meer oor ons
  • Kontak Ons
  • More
    • Tuis
    • Meer oor ons
    • Kontak Ons
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Kontak Ons

Meer oor Cool2Feel

image40

  

Cool2Feel is n sosialevaardigheids- en emosionele intelligensie program vir kinders, 4–7jaar.


Die leer van goeie sosiale waardes dra by tot 'n kind se gevoel van behoort en selfwaarde. Dit het n groot invloed op die kind se algehele emosionele welstand. Deur reeds op n jong ouderdom hieraan aandag te gee, kan ons die kind se denke, gevoelens en dade in n positiewe rigting stuur.  So word 'n kind se  emosionele intelligensie en sosiale vaardighede optimaal ontwikkel.


 Die skrywers van Cool2Feel het meer as 10 jaar ondervinding in die ontwikkeling  van kinders se emosionele intelligensie en sosiale vaardighede. Dié kennis wat  in die praktyk opgedoen is, dra tot die sukses van die program by. 


Die doelwit van die Cool2Feel  program is om elke maatjie toe te rus met die noodsaaklike lewensvaardighede om as individue  te kan groei en floreer in n veeleisende samelewing. 


Copyright © 2021 Cool2Feel - All Rights Reserved.

Powered by GoDaddy